Gr 1-3 Foundation Phase


The Foundation Phase consists of Grades 1 to 3.

The medium of instruction is English and Afrikaans.

We work within the guidelines as set out by the Gauteng Department of Education and Lantern School.

 

 

School hours (Foundation Phase only)

  • School starts at 07h30
  • Closes – Monday to Thursday: 13h30, Friday: 13h00

Timetable

  • Home language (English and Afrikaans), Maths, First additional language (English and Afrikaans) and Life Skills are dealt with every day.
  • The percentage of time each learning program uses is dependent upon various factors:
    pace of each class
    needs of individual learners
    when learners go to therapy — speech, occupational, psycho therapy or remedial therapy
  • It is practiced at the discretion of each educator.
  • The Foundation Phase has two waiting classes as school is finished a half an hour earlier than the rest of the school.
  • Some learners do not go home earlier and they remain in the waiting class.

Therapy

  • Identified learners will leave class at a set time during school hours either in a group or individually to receive speech, occupational, psycho or remedial therapy.
  • Should the therapist's timetable be full, identified learners will be wait listed.
  • Learners are expected to complete homework assigned by each therapist.
  • Poor co-operation from learner and parent can lead to discontinuation of therapy.

Homework

  • Grades 1 to 3 are given homework every day and can include Fridays.
  • Homework allows the learner to re-enforce activities, practice skills and basics learnt in class.
  • Parents are expected to form a partnership with the educator and help as much as they can via homework.
  • The amount of homework is left to discretion of educator and it will include maths, life skills and languages every week.

Sport

  • The Foundation Phase does not take part in 'senior sport'.
  • We take part in athletics during the first term.
  • During the rest of the year, we have 2 periods per week of motor and ball skills.

 

 

Gr 1-3 Grondslag Fase


Die Grondslag Fase bestaan uit Gr 1 tot 3.

Onderrig vind plaas in Afrikaans en Engels.

Ons werk volgens die riglyne van die Gautengse Departement van Onderwys en Lanternskool.

 

 

Skoolure (slegs Grondslag Fase)

  • Skool begin om 07h30
  • Skool kom uit – Maandag tot Donderdag 13h30, Vrydag 13h00

Rooster

  • Huistaal (Afrikaan en Engels), Wiskunde, Eerste addisionele taal (Engels en Afrikaans) en Lewens orienteering word elke dag behandel.
  • Die tyd wat aan die verskillende leerprogramme spandeer word, word deur verskeie faktore bepaal:
    die pas waarteen die klas werk
    die behoeftes van individuele leerlinge
    terapie wat leerlinge ontvang — spraak-, arbeids-, remediërende- of sielkundige terapie
  • Die onderwyser/es gebruik eie diskressie.
  • Die Grondslag Fase het 2 klaskamers waar leerlinge kan wag tot die res van die skool uitkom.

Terapie

  • Leerlinge wat die nodige terapie moet ontvang, sal gedurende skooltyd die klas in ‘n groep of individueel verlaat, vir die betrokke terapiesessie, hetsy spraak-, arbeids-, remediërende- of sielkundige terapie.
  • Indien die terapeut se rooster vol is, sal die leerlinge se name op ‘n waglys geplaas word.
  • Daar word van leerlinge verwag om die huiswerk wat die terapeute vir hulle gee, te doen.
  • Indien leerlinge en ouers nie hulle samewerking gee nie, kan terapie gestaak word.

Huiswerk

  • Grade 1 tot 3 kry elke dag huiswerk en dit mag selfs Vrydae insluit.
  • Deur die huiswerk te doen kan leerlinge werk hersien, prakties beoefen en die basiese konsepte toepas wat in die klas geleer is.
  • Daar word van ouers verwag om in vennootskap met die onderwyser/es te wees en so leerlinge te help met huiswerk waar moontlik.
  • Die hoeveelheid huiswerk sal deur die onderwyser/es bepaal word en sluit in Wiskunde, Lewens orienteering en tale.

Sport

  • Grondslag fase neem nie deel aan ‘senior sport’ nie.
  • In die eerste kwartaal neem leerlinge deel aan atletiek.
  • Gedurende die res van die jaar het ons weekliks 2 periodes waarin motorise en balvaardighede beoefen word.

 

 

Contact information



Phone

011 760 1096/7

Fax

011 763 2282

Email

  |     |  

Physical Address

CR South Road & Albertina Sisulu Road, Lindhaven
H/V Suidweg & Albertina Sisuluweg, Lindhaven

Postal Address

Private Bag / Privaatsak X4, Westgate 1734