Bus Routes / Busroetes

 

 

For your convenience, we have put together a schedule of the Bus Routes (PDF)

 

BUS TRANSPORT ARRANGEMENTS:
A separate fuel levy statement will be issued. Transport to and from school is not a right, but an additional service rendered by Lantern School. In the event of a fuel increase in 2018, the fuel levy will be adjusted accordingly to cover running costs.

Levies are due monthly, in advance. A ticket will be issued for each learner at the beginning of the month if the account has been paid in full for that monthno ticket no transport. Payment can also be made for a year in advance.

In case a bus ticket is lost/stolen learners can purchase a replacement ticket from the finance office for R20.

The levy will be determined according to the distance the learner lives from the school.

2022 tariffs per month are as follows:
(according to distance from school)

Route A – R682.50 p/m
Route B – R798 p/m
Route C – R871.50 p/m
           
Unfortunately, if a learner doesn’t make use of transport during the month, no discount can be given. Should a learner no longer make use of school transport, Mrs La Grange should be notified immediately.

NB: IN THE EVENT OF THE FUEL LEVY NOT BEING PAID PROMPTLY, NO TICKET WILL BE ISSUED AND THE LEARNER WILL NOT BE ALLOWED ON THE BUS

Thank you to those parents who have paid their account in full.

REËLINGS I.V.M. BUSSIEVERVOER:
Die brandstofheffing word op ‘n aparte staat aangedui. Vervoer na en van skool is nie ‘n reg nie maar ‘n bykomende diens wat deur Lanternskool aan ouers en kinders gebied word. Indien daar verdere verhogings in die brandstofprys gedurende 2018 plaasvind, sal die brandstofheffing sodanig aangepas word om lopende kostes te dek.

Die heffing moet maandeliks vooruit betaal word. Indien die rekening nie betaal is nie sal daar nie ‘n kaartjie aan leerder uitgereik word nie en mag hy/sy nie van busvervoer gebruik maak nie. Die heffing kan ook jaarliks vooruit betaal word.

Indien ‘n buskaartjie verlore/gesteel is, kan leerlinge ‘n duplikaat kaartjie by die finansieskantoor koop vir R20.

Die bedrag sal bepaal word volgens die afstand wat die kind van die skool af bly.

2022 tariewe per maand is as volg:
(word bepaal volgens afstand van skool)

Roete A – R682.50 p/m
Roete B – R798 p/m

Roete C – R871.50 p/m

Die koste word per maand bereken en indien die leerder nie die volle maand ry nie, word geen afslag toegestaan nie. Indien ‘n leerder nie langer van busvervoer gebruik maak nie, moet Mev La Grange asb onmiddellik in kennis gestel word.

LW: INDIEN DIE BRANDSTOFHEFFING NIE STIPTELIK BETAAL WORD NIE SAL DAAR NIE ‘N KAARTJIE AAN DIE LEERDER UITGEREIK WORD NIE EN SAL DIE LEERDER DUS NIE OP DIE BUS TOEGELAAT WORD NIE.

Baie dankie aan die ouers wat hulle rekeninge ten volle vereffen het.

 

Contact information



Phone

011 760 1096/7

Fax

011 763 2282

Email

  |     |  

Physical Address

CR South Road & Albertina Sisulu Road, Lindhaven
H/V Suidweg & Albertina Sisuluweg, Lindhaven

Postal Address

Private Bag / Privaatsak X4, Westgate 1734