This is a privilege and demands responsibility from our learners.
Learners will receive their text books free of charge at the beginning of the year and at the end of the year the text books should be handed back, in a good condition.
If a text book is lost or damaged, the learner has to pay for the cost of replacement at the finance office and the receipt must be handed to the subject teacher.
Should a learner leave the school before the end of the year, all text books must be handed in before the transfer card will be issued.
Learners will be required to pay a fee for their work books in certain subjects. This fee is non-refundable as these text books do not have to be handed back, but remain the property of the learner.
Handboeke
Hierdie is ‘n voorreg en vereis verantwoordelikheid van ons leerlinge.
Leerlinge ontvang handboeke aan die begin van die jaar en aan die einde van die jaar moet die handboeke in ‘n goeie kondisie ingehandig word.
Indien ‘n handboek verlore of beskadig is, moet die leerling die vervangings koste van die handboek by die finansies kantoor inbetaal.
Indien ‘n leerling die skool verlaat voor die einde van die jaar, moet alle handboeke ingehandig word alvorens die oorplasings sertifikaat uitgereik sal word.
Daar sal van leerlinge verwag word om ‘n fooi te betaal vir sekere werkboeke. Hierdie fooi is nie-terugbetaalbaar aangesien die werkboeke die eiendom van die leerling bly en dus nie ingehandig moet word aan die einde van die jaar nie.