Bus Transport Arrangements
A separate fuel levy statement will be issued. Transport to and from school is not a right, but an additional service rendered by Lantern School. In the event of a fuel increase in 2026, the fuel levy will be adjusted accordingly to cover running costs.
Levies are due monthly, in advance. A ticket will be issued for each learner at the beginning of the month, if the account has been paid in full for that month. No ticket, no transport. Payment can also be made for a year in advance.
In case a bus ticket is lost/stolen, learners can purchase a replacement ticket from the finance office for R30.
The levy amount will be determined according to the learner’s distance from the school.
Tariffs per month are as follows:
(according to distance from school)
- Route A – R850 p/m
- Route B – R995 p/m
- Route C – R1067 p/m
Unfortunately, if a learner doesn’t make use of transport during a given month, no discount can be given. Should a learner no longer make use of school transport, Mrs La Grange should be notified immediately.
Reëlings i.v.m. Bussieverboer
Die brandstofheffing word op ‘n aparte staat aangedui. Vervoer na en van skool is nie ‘n reg nie maar ‘n bykomende diens wat deur Lanternskool aan ouers en kinders gebied word. Indien daar verdere verhogings in die brandstofprys gedurende 2026 plaasvind, sal die brandstofheffing sodanig aangepas word om lopende kostes te dek.
Die heffing moet maandeliks vooruit betaal word. Indien die rekening nie betaal is nie sal daar nie ‘n kaartjie aan die leerder uitgereik word nie en mag hy/sy nie van busvervoer gebruik maak nie. Die heffing kan ook jaarliks vooruit betaal word.
Indien ‘n buskaartjie verlore/gesteel is, kan leerlinge ‘n duplikaat kaartjie by die finansieskantoor koop vir R30.
Die bedrag sal bepaal word volgens die afstand wat die kind van die skool af woon.
Tariewe per maand is as volg:
(word bepaal volgens afstand van skool)
- Roete A – R850 p/m
- Roete B – R995 p/m
- Roete C – R1067 p/m
Die koste word per maand bereken en indien die leerder nie die volle maand gebruik maak van busvervoer nie, word geen afslag toegestaan nie. Indien ‘n leerder nie langer van busvervoer gebruik maak nie, moet Mev La Grange asb onmiddellik in kennis gestel word.
LW: INDIEN DIE BRANDSTOFHEFFING NIE STIPTELIK BETAAL WORD NIE SAL DAAR NIE ‘N KAARTJIE AAN DIE LEERDER UITGEREIK WORD NIE EN SAL DIE LEERDER DUS NIE OP DIE BUS TOEGELAAT WORD NIE.
